
Nuwe energie vir Oos-Rand Sakevroue by betekenisvolle ontbyt
Met vars koffie in die hand en ‘n heerlike ontbyt het die Oos-Rand Sakevroue hul eerste vergadering in ses maande gehou, tydens ‘n oggend vol betekenis. Die Meet and Greet Ontbyt, aangebied by Madeleine’s Venue and Coffee Shop op 2 Julie, was meer as net ’ …